Glassponse | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | Animalia (diere)
|
Filum: | Porifera (sponsdiere)
|
Spesie: | Hexactinellida
|
Glassponse (Hexactinellida) is 'n klas van sponsdiere (porifera), wat gekenmerk word deur 'n skelet bestaande uit vier- en/of sespuntige spikula van kiesel. 'n Bekende verteenwoordiger van hierdie klas is die venusmandjie (Euplectella aspergillum).