Glenn Plummer

Glenn Plummer
Geboorte 18 Augustus 1961 (1961-08-18) (63 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Glenn Plummer (gebore 18 Augustus 1961) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Speed (1994), Strange Days (1995), Showgirls (1995), en The Day After Tomorrow (2004).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne