Glenn Shadix

Glenn Shadix
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam William Glenn Shadix
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en skrywer
Aktiewe jare 1981–2010
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Glenn Shadix is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Heathers (1988), Beetlejuice (1988), The Nightmare Before Christmas (1993), en Planet of the Apes (2001).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne