Gloria DeHaven | |
![]() | |
Geboorte | 23 Julie 1925 |
---|---|
Sterfte | 30 Julie 2016 (op 91) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 4 |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Gloria DeHaven (23 Julie 1925 – 30 Julie 2016) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Two Girls and a Sailor (1944), Between Two Women (1945), en Down Among the Sheltering Palms (1953), en in die televisiereeks Nakia (1974).