Gloria Foster

Gloria Foster
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Foster in 1970

Geboorte (1933-11-15)15 November 1933
Chicago, Illinois
Sterfte 29 September 2001 (op 67)
New York Stad
Nasionaliteit Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Lewensmaat Clarence Williams III
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1964–2001
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Gloria Foster (November 15, 1933 – September 29, 2001)[1] was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Man and Boy (1971) en Leonard Part 6 (1987).

Sy het die Oracle gespeel in The Matrix (1999) en The Matrix Reloaded (2003) wat haar laaste rolprent was.

  1. "Gloria Foster". Social Security Death Index (in Engels). New England Historic Genealogical Society. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Maart 2012. Besoek op 17 April 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne