Gloria Grahame

Gloria Grahame
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Gloria Grahame Hallward
Geboorte (1923-11-28)28 November 1923
Sterfte 5 Oktober 1981 (op 57)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 4
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Gloria Grahame (28 November 1923 – 5 Oktober 1981) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente It's a Wonderful Life (1946), In a Lonely Place (1950), The Bad and the Beautiful (1952), en The Big Heat (1953).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne