Gloria Hendry

Gloria Hendry
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 3 Maart 1949 (1949-03-03) (75 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Gloria Hendry (gebore 3 Maart 1949) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Live and Let Die (1973), Black Belt Jones (1974), Savage Sisters (1974), en Freaky Deaky (2012).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne