Gloria Reuben

Gloria Reuben
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Gloria Elizabeth Reuben[1]
Geboorte 9 Junie 1964 (1964-06-09) (60 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Gloria Reuben (gebore 9 Junie 1964) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Lincoln (2012) en Admission (2013), en in die televisiereekse Falling Skies (2011) en Mr. Robot (2015).

  1. Stated on Finding Your Roots, PBS, September 23, 2014

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne