Gloria Talbott

Gloria Talbott
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1931-02-07)7 Februarie 1931
Sterfte 19 September 2000 (op 69)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Gloria Talbott (7 Februarie 1931 – 19 September 2000) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente All That Heaven Allows (1955), We're No Angels (1955), The Cyclops (1957), en The Leech Woman (1960).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne