Gloria Swanson

Gloria Swanson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Gloria May Josephine Swanson[1]
Geboorte (1899-03-27)27 Maart 1899
Sterfte 4 April 1983 (op 84)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Gloria Swanson (27 Maart 1899 – 4 April 1983) was 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Sadie Thompson (1928), Indiscreet (1931), Sunset Boulevard (1950), en Airport 1975 (1974).

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named biodata

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne