Gloster Meteor | |
---|---|
Tipe | Vegvliegtuig |
Vervaardiger | Gloster Aircraft Company |
Ontwerp deur | George Carter |
Nooiensvlug | 5 Maart 1943 |
Status | Uit diens gestel |
Hoofgebruiker | Britse Lugmag |
Aantal gebou | 3,947 |
Die Gloster Meteor is 'n straalaangedrewe vegvliegtuig wat deur die Britse Lugmag gebruik is tydens die Tweede Wêreldoorlog. Dit is ook die enigste straalaangedrewe vliegtuig wat deur die Geallieerdes gebruik is in die oorlog en is in diens gestel voor die Duitse Messerschmitt Me 262.