Glukose

Eienskappe

Algemeen

Naam D-(+)-glukose 
Ander name Dekstrose[1]
Struktuurformule van D-(+)-glukose
Struktuurformule van D-(+)-glukose
Chemiese formule C6H12O6[1]
Molêre massa 180,16 [ g/mol][1]
CAS-nommer 50-99-7[1]  
Voorkoms kleurlose vastestof[1]  
Reuk reukloos[1]
Fasegedrag  
Selkonstantes a=1036(2); b=1484(2); c=497(2)pm (α-D-glukose) [2]
a=929(4); b=1265(2); c=670(2) pm (β-D glukose)[3]  
Ruimtegroep P212121[3][2] 
Nommer 19
Smeltpunt 150-152 °C[1]
Kookpunt (ontbind)
Digtheid 1,520 [g/cm3][3]
Oplosbaarheid 470 [g/L] @ 20 °C[1]

Suur-basis eienskappe

pKa

Veiligheid

Flitspunt  
LD50 25 800 mg/kg (oraal, rot)

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Chemie

Glukose is 'n heksose, 'n eenvoudige suiker. Die formule vir glukose is C6H12O6. Glukose word gesintetiseer via 'n biochemiese roete genaamd fotosintese. Gedurende fotosintese bind koolstofdioksied en water saam m.b.v. energie wat vanaf sonlig verkry word. Fotosintese vind in die chloroplaste van groen plante plaas.[4]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 1,5 1,6 1,7 "sds". Sigma Aldrich.
  2. 2,0 2,1 McDonald, T.R.R. and Beevers, C.A. (1952). "The crystal and molecular structure of α-glucose". Acta Cryst. 5: 654–659. doi:10.1107/S0365110X52001787.{{cite journal}}: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)
  3. 3,0 3,1 3,2 Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Ferr
  4. Malmberg se Biologiehandboek: Biologie voor jou. Havo/Vwo, Nederland.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne