Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Glynn Turman | |
![]() | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur, regisseur, en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1968–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Glynn Turman is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Gremlins (1984), Sahara (2005), Super 8 (2011), en John Dies at the End (2012).