Gobiidae

Gobiidae
Microgobius gulosus
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Familie:
Gobiidae

Regan, 1911
Subfamilies

Amblyopinae
Benthophilinae
Gobiinae
Gobionellinae
Oxudercinae
Sicydiinae
Sien teks vir spesies.

Die Dikkoppe (Gobiidae) is 'n visfamilie wat tot die orde Perciformes behoort. Hierdie familie het die meeste spesies van enige visfamilie, en omvat 230 genera met ongeveer 1 500 spesies. Een honderd en elf van die spesies word aan die Suid-Afrikaanse kus aangetref. 'n Paar spesies word ook in varswater aangetref.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne