Gordon Hunt (regisseur)

Gordon Hunt
Geboortenaam Gordon Edwynn Hunt
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Helen Hunt
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Gordon Hunt (26 April 1929 – 17 Desember 2016) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent The Young Captives (1959) en in die televisiereekse Hawaiian Eye (1959) en Mad About You (1992).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne