Geslag | manlik![]() |
---|---|
Edele titel | hertog![]() |
Geboortedatum | 640![]() |
Sterfdatum | 709![]() |
Vader | Leuthari II![]() |
Moeder | Acca of Friuli![]() |
Eggenoot | Oda von Bayern![]() |
Kind | Odilo, Huoching, Lantfrid, Theudebald, Duke of Alamannia, Segarde von Alemannien![]() |
Familie | Agilolfings![]() |
Beroep | aristocrat![]() |
Gottfried ook Gotefrid, Gotefred, of Gottfried (Latyns: Gotfridus of Cotefredus; * ?; † 709) was tot 709 'n Alamanniese Hertog uit die Agilolfinger-familie. Hy was die vader van die hertoë Lantfrid en Theudebald.
Volgens 'n dokument uit die jaar 700 het Gotfrid, op 'n versoek van die priester Magulfus in Cannstatt, die dorp Biberburg aan die klooster van die Heilige St Gallus geskenk.
Tydens sy lewe verdedig Gottfried die outonomie van sy hertogdom teen die mag van die Frankiese konings.
Na Gottfried se dood in 709, het albei sy seuns, Lantfrid en Theudebald, saam aanspraak gemaak op die hertogampt.