Gouritsrivier | |
---|---|
Kaart van die Gouritsrivier | |
Oorsprong | Karoo |
Monding | Indiese Oseaan |
Stroomgebied | Suid-Afrika |
Die Gouritsrivier is 'n rivier wat in die Wes-Kaap vloei. Dit ontspring in die Karoo noord van die Swartberge en mond wes van Mosselbaai in die Indiese Oseaan uit.