Grace Hopper

Grace Hopper
Grace Hopper

Grace Hopper in 1984

Bynaam(e) "Amazing Grace"
Geboortedatum 9 Desember 1906
Geboorteplek New York Stad, New York, VSA
Sterfdatum 1 Januarie 1992 (85 jaar oud)
Sterfplek Arlington, Virginië, VSA
Lojaliteit Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Diens/Tak Amerikaanse Vloot
Jare in diens 1943–1966, 1967–1971, 1972–1986
Rang Admiraal (onderste helfte)
Toekennings Defense Distinguished Service Medal
Legion of Merit
Meritorious Service Medal
American Campaign Medal
World War II Victory Medal
National Defense Service Medal
Armed Forces Reserve Medal met twee Hourglass Devices
Naval Reserve Medal

Grace Brewster Murray Hopper (New York Stad, 9 Desember 1906Arlington, 1 Januarie 1992) was 'n Amerikaanse wiskundige, rekenaarpionier, wetenskaplike en offisier (admiraal) in die Amerikaanse Vloot. Hopper is een van die eerste persone wat die noodsaaklikheid van hoërvlak programmeertale besef het. Sy het die eerste vertaler geskryf en haar idees het grootliks die COBOL-taal beïnvloed.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne