Die meetinstrument waarmee die grootte van hoeke meet word, word 'n gradeboog genoem. Onderstaande tekening is 'n voorstelling van 'n gradeboog.
Die grade is op die rand van die gradeboog afgemerk. Op die buitenste skaal word die grade van links na regs aangedui, terwyl dit op die binneste skaal van regs na links aangedui is.
Grade word soos volg aangedui: