Graham Chapman
|
Geboortenaam
|
Graham Arthur Chapman
|
Geboorte
|
(1941-01-08)8 Januarie 1941
|
Sterfte
|
4 Oktober 1989 (op 48)
|
Nasionaliteit
|
Engels
|
Beroep(e)
|
Skrywer en akteur
|
Aktiewe jare
|
1960–1989
|
Internet-rolprentdatabasis-profiel
|
Graham Chapman (8 Januarie 1941 – 4 Oktober 1989) was 'n Engelse skrywer en akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Monty Python and the Holy Grail (1975), Life of Brian (1979), en The Meaning of Life (1983), en in die televisiereeks Monty Python's Flying Circus (1969).