Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Graham Payn | |
Geboorte | 25 April 1918 |
---|---|
Sterfte | 4 November 2005 (op 87) |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Graham Payn (25 April 1918 – 4 November 2005) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Boys in Brown (1949) en The Italian Job (1969).