Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Grand Theft Auto III, ook bekend as GTA III en GTA 3, is 'n aksie-avontuur-videospeletjie ontwikkel deur DMA Design en uitgegee deur Rockstar Games. Die speletjie is op 22 Oktober 2001 vrygestel vir PlayStation 2, op 21 Mei 2002 vir Microsoft Windows en op 31 Oktober 2003 vir Xbox.
Dit is die vyfde speletjie in die Grand Theft Auto-reeks. Dit word voorafgegaan deur Grand Theft Auto 2 en opgevolg deur Grand Theft Auto: Vice City.
Grand Theft Auto III stel binne die fiktiewe stad Liberty City plaas, gebaseer op New York, 'n stad van bendes, misdade en korrupsie, oor die hoofkarakter Claude wat erg beseer en verlate is na 'n bankroof.