Grant Bowler

Grant Bowler
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 18 Julie 1968 (1968-07-18) (56 jaar oud)
Nasionaliteit Australies
Kinders 2
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1993–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Grant Bowler (gebore 18 Julie 1968) is 'n Australiese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Killer Elite (2011) en Atlas Shrugged: Part I (2011), en in die televisiereekse Blue Heelers (1994) en Lost (2004).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne