Grant Gustin

Grant Gustin
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Thomas Grant Gustin
Geboorte 14 Januarie 1990 (1990-01-14) (35 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 2003–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Grant Gustin (gebore 14 Januarie 1990) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Arrow (2012), The Flash (2014), en Supergirl (2015).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne