Gray Hofmeyr

Gray Hofmeyr
Geboorte 6 Februarie 1949 (1949-02-06) (76 jaar oud)
Kaapstad
Nasionaliteit Suid-Afrika
Beroep(e) Regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Gray Hofmeyr (gebore 6 Februarie 1949) is 'n Suid-Afrikaamse film- en televisieregisseur. Hy het al verskeie toekennings vir sy werk ontvang. Meer as twintig akteurs en aktrises het al toekennings onder sy leiding ontvang. Hy is 'n agterkleinseun van ds. Jan Hendrik Hofmeyr, 40 jaar lank leraar van die NG gemeente Somerset-Oos en 'n kleinseun van Willie Hofmeyr, jare lange hoof van Boys' High in Pretoria.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne