Greg Wise | |
![]() | |
Geboortenaam | Matthew Gregory Wise |
---|---|
Geboorte | 15 Mei 1966 |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1992–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Greg Wise (gebore 15 Mei 1966) is 'n Engelse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Sense and Sensibility (1995), Judas Kiss (1998), Johnny English (2003), en Effie Gray (2014).