Gregg Berger

Gregg Berger
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Greggory Berger
Geboorte 10 Desember 1950 (1950-12-10) (74 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1978–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Gregg Berger (gebore 10 Desember 1950) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Aaahh!!! Real Monsters (1994) en The Garfield Show (2008).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne