Gregg Palmer

Gregg Palmer
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1927-01-25)25 Januarie 1927
Sterfte 31 Oktober 2015 (op 88)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Gregg Palmer (25 Januarie 1927 – 31 Oktober 2015) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Magnificent Obsession (1954), Zombies of Mora Tau (1957), From Hell It Came (1957), en The Rebel Set (1959).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne