Greyabbey

Greyabbey


Mainistir Liath (Iers-Gaelies)
Greba (Skots)
Dorp
Die abdy waarna die nedersetting genoem is
Die abdy waarna die nedersetting genoem is
Greyabbey is in Noord-Ierland
Greyabbey
Greyabbey
Koördinate: 54°32′00″N 5°34′00″W / 54.53333°N 5.56667°W / 54.53333; -5.56667
LandVlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Land (VK)Noord-Ierland
CountyDown
Bevolking
 • Totaal939
TydsoneUTC+00:00 (MGT)
 • SomertydUTC+01:00 (BST)
Poskode
BT
Skakelkodes028
WebwerfGreyabbey Community Web Site

Greyabbey (alternatiewe spelling: Grey Abbey) is 'n klein nedersetting, townland (met 'n oppervlak van 208 akkers) en civil parish wat aan die oosoewer van die Strangford Lough op die Ards-skiereiland in die Noord-Ierse graafskap Down, sowat 7 myl (11 km) suid van Newtownards, geleë is. Beide die townland en civil parish maak deel uit van die historiese baronie Ards Lower. Die sensus van 2011 het die bevolking as 939 bepaal.

'n Aantal antikwiteitewinkels, wat hier gesetel is; voorbeelde van Georgiaanse en Victoriaanse boukuns; 'n historiese coaching inn, wat as oornagplek vir koetspassasiers gedien het; die herehuis Mount Stewart, wat deur die National Trust bestuur word; en die bouvalle en begraafplaas van 'n nabygeleë Cisterciënser-klooster, wat in die 12de eeu gestig is en sy naam aan die nedersetting verleen het, is die belangrikste besienswaardighede in Greyabbey.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne