Griff Barnett

Griff Barnett
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Griff Barnett (12 November 1884 – 12 Januarie 1958) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente For the Love of Mary (1948), Apartment for Peggy (1948), en Pinky (1949), en in die televisiereeks Cavalcade of America (1952).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne