Groblersdal | |
---|---|
![]() Die ingang na Groblersdal | |
Koördinate: 25°9′S 29°23′O / 25.150°S 29.383°O | |
Land | ![]() |
Provinsie | Limpopo |
Distrik | Sekhukhune |
Munisipaliteit | Elias Motsoaledi |
Regering | |
• Tipe | Plaaslike Munisipaliteit |
Oppervlak | |
• Totaal | 5,79 km2 (2,24 vk. myl) |
Hoogte | 920 m (3 020 ft) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 4 329 |
• Digtheid | 748/km2 (1 940/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 47.6% |
• Indiërs/Asiërs | 3.6% |
• Bruin mense | 0.8% |
• Swart mense | 47.3% |
• Ander | 0.7% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 50.1% |
• Noord-Sotho | 25.3% |
• Engels | 7.0% |
• Zoeloe | 3.5% |
• Ander | 14.2% |
Poskode (strate) | 0470 |
Poskode (posbusse) | 0470 |
Skakelkode | 013 |
Webwerf | http://www.groblersdal.gov.za/ |
Groblersdal is 'n dorp in die Limpopoprovinsie (en voorheen in Mpumalanga), in Suid-Afrika. Die dorp is tussen Loskopdam en Marble Hall geleë. Die N11 nasionale pad gaan deur Groblersdal. Volgens die 2011-sensus het Groblersdal 'n bevolking van 4 329 gehad.[1]