Groenmamba | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | D. angusticeps
|
Binomiale naam | |
Dendroaspis angusticeps | |
![]() | |
verspreiding |
Die Groenmamba (Dendroaspis angusticeps) is 'n slang wat in die kusstreke van Suider-Oos-Afrika voorkom. Die slang leef in bome en word dikwels vir 'n boomslang aangesien. In Suid-Afrika kom hulle veral in KwaZulu-Natal voor.