Groenpootruiter | |
---|---|
![]() | |
'n Groenpootruiter in Thailand. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | T. nebularia
|
Binomiale naam | |
Tringa nebularia (Gunnerus, 1767)
|
Die Groenpootruiter (Tringa nebularia) is 'n algemene somertrekvoël wat by kus- en varswatermassas voorkom en talle oorwinter. Die streekbevolking is 30,000 pare. Die voël is 30 – 34 cm lank, 140 - 250 g groot met 'n vlerkspan van 68 cm. In Engels staan die voël bekend as die Common Greenshank.
{{cite web}}
: Ongeldige |ref=harv
(hulp)