Grondspeg | |
---|---|
![]() | |
Grondspeg in die Drakensberg | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | Geocolaptes Swainson, 1832
|
Spesie: | G. olivaceus
|
Binomiale naam | |
Geocolaptes olivaceus (Gmelin, 1788)
|
Die Grondspeg (Geocolaptes olivaceus) is 'n gelokaliseerde algemene endemiese standvoël op klipperige heuwelhange en fynbos, Karoo en grasveld. Hulle leef nie in bome nie. Die voël is 24 – 30 cm groot en weeg 110 - 130 gram. In Engels staan die voël bekend as die ground woodpecker.
Dit is die enigste spesie in die genus Geocolaptes, wat aan die familie van spegte (Picinae) behoort.
{{cite web}}
: Ongeldige |ref=harv
(hulp)