| |||
![]() | |||
Provinsie | Oos-Kaap | ||
Distriksmunisipaliteit | Amathole | ||
Tipe | Plaaslike Munisipaliteit | ||
Munisipale kode | EC123 | ||
Burgemeester | Pat Hlungwani | ||
Hoofstad | Komga | ||
Grootste tale | Xhosa, Engels, Afrikaans | ||
Area | 1 736 km² | ||
Bevolking | 38,991 (2011) |
Die Groot Kei Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Amathole-distriksmunisipaliteit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.