Groot Moskee van Koeweit

29°22′44″N 47°58′29″O / 29.37889°N 47.97472°O / 29.37889; 47.97472

Groot Moskee van Koeweit
Ligging  Koeweit
Voltooi  1986
Spesifikasies 
Minaret(te)  1
Minarethoogte  74 m
Koepel(s)  1
Koepeldeursnee  26 m
Kapasiteit  11 000

Die Groot Moskee is die grootste en amptelike moskee in Koeweit. Die oppervlakte is 45 000 m2, waarvan die gebou self 20 000 m2 beslaan. Die hoofgebedsaal is 72 m breed en het kiaatdeure en 144 vensters.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne