Grootblouoorglansspreeu | |
---|---|
![]() | |
'n Grootblouoorglansspreeu in Suid-Afrika. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. chalybaeus
|
Binomiale naam | |
Lamprotornis chalybaeus (Ehrenberg, 1828)
| |
![]() | |
standvoël besoeker tydens droë seisoen[2]
|
Die Grootblouoorglansspreeu (Lamprotornis chalybaeus) is 'n algemene standvoël in savanne en mopanieboomveld. Die voël is 24 cm groot en weeg 68 – 105 gram. In Engels staan die voël bekend as die Greater blue-eared starling.
{{cite web}}
: Ongeldige |ref=harv
(hulp)