Groothertog Paul Aleksandrowitsj van Rusland

Hierdie naam is volgens die Oos-Slawiese gebruik; die patroniem is Aleksandrowitsj en die van is Romanof.

Paul Aleksandrowitsj
Groothertog

Huis Romanof
Vader Aleksander II van Rusland
Moeder Prinses Marie van Hesse-Darmstadt
Gebore (1860-10-03)3 Oktober 1860,
Katharina-paleis, Tsarskoje Selo, Sint Petersburg, Russiese Ryk
Oorlede 28 Januarie 1919 (op 58),
Petrus-en-Paulusfort, Petrograd, Sowjetunie
Eggenote Alexandra van Griekeland en Denemarke
Olga Walerianowna Karnowitsj

Groothertog Paul Aleksandrowitsj van Rusland (Russies: Павел Александрович; 3 Oktober 1860 - 28 Januarie 1919) was die sesde oudste seun en jongste kind van Aleksander II van Rusland en sy eerste vrou, Maria Aleksandrowna (Marie van Hesse). Hy was die broer van tsaar Aleksander III en die oom van Nikolaas II, Rusland se laaste keiser.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne