Hierdie naam is volgens die Oos-Slawiese gebruik; die patroniem is Nikolajewitsj en die van is Romanof.
Nikolaas Nikolajewitsj | |
---|---|
Groothertog | |
Huis | Romanof |
Vader | Groothertog Nikolaas Nikolajewitsj van Rusland |
Moeder | Hertogin Alexandra van Oldenburg |
Gebore | Sint Petersburg, Russiese Ryk | 18 November 1856,
Oorlede | 5 Januarie 1929 (op 72), Antibes, Frankryk |
Eggenote | Prinses Anastasia van Montenegro |
Groothertog Nikolaas Nikolajewitsj van Rusland (Russies: Николай Николаевич (младший – junior); 18 November 1856 - 5 Januarie 1929) was die seun van groothertog Nikolaas Nikolajewitsj senior en ’n Russiese generaal gedurende die Eerste Wêreldoorlog.