Hierdie naam is volgens die Oos-Slawiese gebruik; die patroniem is Aleksandrowitsj en die van is Romanof.
Wladimir Aleksandrowitsj | |
---|---|
Groothertog | |
Huis | Romanof |
Vader | Aleksander II van Rusland |
Moeder | Prinses Marie van Hesse-Darmstadt |
Gebore | 22 April [O.S. 10 April] 1847, Sint Petersburg, Russiese Ryk |
Oorlede | 17 Februarie [O.S. 4 Februarie] 1909, Sint Petersburg |
Eggenote | Hertogin Marie van Mecklenburg-Schwerin |
Kinders | Aleksander Kirill Boris Andrei Jelena |
Groothertog Wladimir Aleksandrowitsj (Russies: Влади́мир Александрович; 22 April [O.S. 10 April] 1847 – 17 Februarie [O.S. 4 Februarie] 1909) was ’n seun van keiser Aleksander II van Rusland, ’n broer van Aleksander III en ’n senior groothertog van die Huis van Romanof tydens die bewind van sy broerskind, Nikolaas II.