Grootheuningwyser | |
---|---|
Volwasse mannetjie in Tanzanië, en die gidsroep opgeneem in Suid-Afrika | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | I. indicator
|
Binomiale naam | |
Indicator indicator (Sparrman, 1777)
|
Die grootheuningwyser (Indicator indicator) is 'n gelokaliseerde maar redelik algemene standvoël en nomade in boomveld, savanne en plantasies, maar vermy berg- en tropiese woude. Soos ander heuningwysers is dit inheems aan Afrika, en het 'n wye verspreiding suidwaarts van die Sahara. Die voël is 18 – 20 cm groot en weeg 40 - 54 gram. In Engels staan die voël bekend as Greater honeyguide.
{{cite web}}
: Ongeldige |ref=harv
(hulp)