Grootnellie | |
---|---|
![]() | |
In vlug oor Godthul, Suid-Georgië. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | M. halli
|
Binomiale naam | |
Macronectes halli |
Die Grootnellie (Macronectes halli) is 'n stormvoël wat voorkom aan die weskus en suidkus van Suid-Afrika. Die voël is 81 – 98 cm groot en weeg 2.8 - 5.8 kg met 'n vlerkspan van 1.8 - 2.0 meter. Die spesie is amper-bedreig, daar is slegs 12,000 pare wat broei op subantarktiese eilande. In Engels staan die voël bekend as Norhern giant petrel.