Grootrietrot | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | T. swinderianus
|
Binomiale naam | |
Thryonomys swinderianus (Temminck, 1827)
|
Die Grootrietrot (Thryonomys swinderianus) is 'n knaagdier wat voorkom aan die oostelike kusstreke van Suid-Afrika vanaf Oos-Londen, die Limpopo provinsie, Zimbabwe, Mosambiek en die Okavango Delta in Botswana. Die Grootrietrot is nie 'n ware rot nie; slegs knaagdiere wat aan die genus Rattus behoort word beskou as rotte.