Grootrivier | |
---|---|
Die blou lyn toon die Grootrivier
| |
Stroomgebied | Karoo, Suid-Afrika |
Oorsprong | Komsberg, saamvloei van Touws- en Buffelsriviere |
Monding | Gouritsrivier |
Oorsprong-hoogte | 1200 m |
Monding-hoogte | 82 m |
Ligging van die Grootrivier se monding in die Gouritsrivier | |
Koördinate: 33°53′18″S 21°39′22″O / 33.88833°S 21.65611°O |
Die Groot-, Gamka- en die Olifantsriviere en hul baie sytakke is die bolope van die Gouritsrivier. Die Grootrivier dreineer die westelike deel van daardie deel van die Karoo wat in die Wes-Kaapprovinsie val.