Grootswartooievaar

Grootswartooievaar
In die Krugerwildtuin, Suid-Afrika.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. nigra
Binomiale naam
Ciconia nigra
(Linnaeus, 1758)
vereenvoudigde verspreiding
██  broeiende somerbesoeker██  heeljaar-standvoël██  oorwinteraar

Die grootswartooievaar (Ciconia nigra) is 'n skaars standvoël wat by mere, riviere, riviermondings en strandmere in Suid-Afrika, Zimbabwe en Namibië voorkom. Die voël word 95 – 110 cm groot en weeg 2,5 – 3,2 kg. Daar is slegs ongeveer 1 000 broeipare. In Engels staan die voël bekend as black stork.

In vlug oor Sakse, Duitsland
In gevangenskap in die Heidelberg-dieretuin, Duitsland
  1. BirdLife International (2012). "Ciconia nigra". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne