Grotte van Catullus (Grotte di Catullo) is die naam vir die ruïnes van 'n Romeinse villa gebou in die begin van ons jaartelling aan die noordelike punt van die skiereiland van Sirmione aan die suidelike oewer van die Gardameer, Italië.[1][2]
Die Grotte van Catullus, soos vanaf die meer gesien