Gryskwikkie | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | M. cinerea
|
Binomiale naam | |
Motacilla cinerea Tunstall, 1771
| |
Sinonieme | |
Motacilla melanope |
Die Gryskwikkie (Motacilla cinerea) is 'n voël en seldsame Palearkties-broeiende swerwer en word meestal gesien van November - April terwyl 'n paar al in die winter opgeteken is. Hulle kom gewoonlik een-een voor langs beboste strome. Die voël is 19 cm groot en weeg 18 gram. In Engels staan die voël bekend as die Grey Wagtail.
{{cite web}}
: Ongeldige |ref=harv
(hulp)