Guarneri

Guarneri (Italiaanse uitspraak: ɡwarˈnɛːri), dikwels na verwys in die verLatynse vorm Guarnerius is die familienaam van 'n groep uitsonderlike vakmanne en makers van strykinstrumente wat afkomstig was van Cremona in Italië. Hulle het die 17de en 18de eeue geleef, en hul aansien is vergelykbaar met die van die Amati- en Stradivari-families.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne