Guildwars
|
|
Naam: |
Guildwars
|
Ontwikkelaar: |
ArenaNet, Inc.
|
Gepubliseer: |
2005
|
Genre: |
IISG
|
Modus: |
Interaktiewe Groepspel
|
Tegniese implementasie: |
Maatwerk van ArenaNet
|
Platform: |
Windows
|
Amptelike webwerf: |
guildwars.com
|
Guildwars het in 2005 op die mark gekom. Dit is 'n interaktiewe internet rolspel rekenaarspeletjie waarin jy 'n karakter beheer, met spesiale vaardighede bv. dat hy/sy kan vlieg, of toorkunsies kan uitvoer. So 'n spel word gewoonlik met ander individue aanlyn gespeel en moet die speler soms met 'n aantal ander spelers 'n spesifieke opdrag uitvoer. So byvoorbeeld moet 'n draak verslaan word, of 'n groep mense 'n rivier oorsteek.