Gukurahundi

Die Gukurahundi is die beweerde gepoogde volksmoord op die Noordelike-Ndebeles (ook genoem Matabeles) in Matabeleland-Noord en Matabeleland-Suid (in Zimbabwe) wat geduur het van 1983 tot 1987.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne